Vryheid Akkommodasie by Knip n Uiltjie | LekkeSlaap
+91

Knip n Uiltjie

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R612 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Knip n Uiltjie is in Vryheid, 'n dorpie met 'n steenkoolmyn en beesboerdery in die noorde van KwaZulu-Natal. Die verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n wegbreek uit die stad. Natuurliefhebbers kan Vryheidberg besoek en Bloedrivier is ook naby.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers - 1 Hope-kamer en 2 Faith-kamers. Hope het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel, waaier, handdoeke, koffie, tee, suiker en melk in.

Die Faith-kamers het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed. Die badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, kombuisie, kaggel, sitarea, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met OpenView in.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel en ons is troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing: perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Knip n Uiltjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Knip n Uiltjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
was R680
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
was R680
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABgVvgiNVp6ni8lR8ogFcj3uyJ35IQshQTMXbUOoy0uHwdcZTm1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R680, nou Vanaf R612  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 131 Boeren Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 09:00 -27.772386 30.788341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za