3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Grünewald street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Knottinghill Studio Apartment bied verblyf in 'n selfsorgeenheid wat op 'n klein heuwel in 'n stil doodloopstraat geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers aangesien dit slegs 'n hanetreetjie van die Grove-winkelsentrum, 'n gimnasium en 'n privaat hospitaal in Windhoek is.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n aparte ingang. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n toonbank met stoeltjies en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar indien gaste vooraf bespreek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Harriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Grünewald street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Knottinghill Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Grünewald street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang