Selfsorg in Knysna

Knysna River View Loft

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie mooi en gerieflike akkommodasie. Baie netjiese en gerieflike akkommodasie. Lieflike dekor en baie gerieflike bed. Bev het uit haar plek gegaan om die verblyf vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Self vir ons snacks gebring vir oujaarsaand. Die view van die deck is uit die boonste rakke! Sal Knysna River View Loft ten volle aanbeveel vir 'n baie lekker rustige tyd. Enigste negatief is die klein yskas in die kombuis, maar dis die minste van hierdie pragtige loft. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bev Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Phantom Pass Road, 13 Westford Bridge, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88de4488e9fec6c29c71faadd92d9f6568e6e7e54b8b332b140d783e838da8f3c901cb9d0fdd8af1f4ad356abc8c1d64fe79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Phantom Pass Road 13 Westford Bridge 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0270084 22.9847309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang