KoedoeBessie
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3701 Duiker Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
KoedoeBessie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Marloth Park, Mpumalanga, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware insluit. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, insluitend 'n braai-area ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende plonspoel op gaste, wat 'n welkome blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering is beskikbaar, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3701 Duiker Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3701 Duiker Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang