Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koffer en Katel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Koffer en Katel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsebie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebie H

Stil, privaat en baie lekker.

Sal beslis weer daar oornag. Louise was baie gasvry.

Ndhuvazi Witness K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndhuvazi Witness K

Peaceful and very friendly.

The place was awesome. It was clean and had everything we needed for a quiet weekend away. The manager was very friendly, and she even went the extra mile to accommodate us. Best hospitality and service ever!

Koffer en Katel se terugvoer

Thank you so much for making use of our accommodation. It was a pleasure in hosting you. Hope to see you soon.

Koffer en Katel
Jaun B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun B

Rustig en netjies.

Baie goeie diens, geleë naby aan klomp aktiwiteite. Waarde vir geld.

Brenda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda D

Rustig, skoon, goed ingerig en vriendelike personeel.

Baie rustig, skoon en vriendelike personeel. Kyk dalk net na die kopkussings, bietjie hard. Dalk 'n harder en sagter opsie vir gaste bied asb. Daai tortelduiwe kort 'n medalje of elke dag krummels/saad; hulle skep die lieflikste atmosfeer. Baie dankie, ons sal met graagte weer by julle aandoen.

Koffer en Katel se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Sal beslis julle aanbeveling oor kussings in ag neem.
Groete
Louise

Koffer en Katel
Jaco B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daarna toe gaan.

Skoon en baie netjies, baie vriendelikke mense wat my ontvang het.

Thabo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Friendly and welcoming.

Perfect and peaceful.

Tersia G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia G

Net oornag.

Eienaar is baie vriendelik.

Koffer en Katel se terugvoer

Baie dankie Tersia, vir julle oorbly. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Koffer en Katel
Selma B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma B

Gehalteverblyf.

Baie dankie vir die verblyf wat julle bied. Dit is lekker om in 'n plek in te stap en dit is so skoon en netjies. Daar is ook alles wat mens kan nodig kry. Baie gerieflik.

Duan G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan G

Goeie ligging tussen Roodepoort en Randfontein. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Minharda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minharda B

Ek en my man het verskriklik lekker gebly in hierdie eenheid. Dit was netjies. Ek kon my worshondjie saamvat. Hy het te lekker rondgeloop in die ruim tuin area. Regte plaasopset met ganse en hoenders. Te lekker, ek het regtig tuis gevoel. Louise, die gasvrou, is baie vriendelik en hulpvaardig. Al wat gekort het is 'n hangrakkie in die stort om alles op te pak. Beddegoed en handdoeke was heerlik vars en het lekker geruik. Hulle het elke dag baie mooi skoon gemaak en die eenheid was altyd lekker skoon.

Lekker gebly, sal weer.

Louisa C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa C

Rustig en netjies Vir 'n vinnige oorslaapkuier by familie.

Dis 'n pragtige plekkie met alles wat nodig is binne afstand van winkels en so aan op 'n plot met n plaasatmosfeer. Louise het ook self-cateringplekkies wat ons beslis volgende keer sal gebruik Vir 'n langer kuiertjie.

Patrick P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick P

Home away from home.

We had a great time staying at Koffer en Katel.

Koffer en Katel se terugvoer

Thank you Patrick.we look forward in hosting you again

Koffer en Katel
Hannes L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Gerieflik en goed geleë van waar ons wou wees.

Baie lekker gebly by Koffer en Katel, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was net een klein probleem, die stort se warm water was meer lou as warm.

Marieta B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Ons was baie gasvry verwelkom.

Baie bekostigbaar met alles wat ons behoeftes voorsien.

Koffer en Katel se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier.Hoop om julle gou weer te ontvang
Groete
Kôffer en Katel

Koffer en Katel
Wim W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim W

Gerieflike oornagverblyf.

Baie ruim en netjiese chalet. Geleë in die buitewyke van Krugersdorp op 'n kleinhoewe. Gee die idee van 'n plaasatmosfeer. Daaglikse kamerdienste. Vriendelike gashere.

Koffer en Katel se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Bly julle het lekker gekuier.
Groete
Koffer en Katel.

Koffer en Katel
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e9bc0805363183efad79970445b58a0de3fe656de15bb3212c9a309db61096f8b0e129e5a34b51c2d4710feaafa728fd3a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Engelbrecht Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.097065068155 27.739337016427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang