- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kokerboom House is in Vanrhynsdorp, 'n nedersetting in die Weskus-distrik van die Wes-Kaap. Hierdie bekoorlike plaashuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Kokerboom House dien as 'n poort na die pragtige natuurskoon. Gaste kan die kleurvolle lenteblomme hier ervaar en die rustige omgewing met 'n skilderagtige dam geniet.
Die gastehuis bied verblyf in 6 kamers wat slaapplek bied aan 2 gaste elk. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n sitarea, 'n lessenaar, en deure wat na 'n stoep met sitplek lei.
Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis of braaigeriewe gebruikmaak. Daar is ook eet- en sitareas, asook 'n pragtige tuin met 'n uitsig oor die swembad. Verder is daar 'n koffiewinkel op die plaas.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
CHRISTINE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Kokerboom House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang