+43
Gastehuis in Vanrhynsdorp

Kokerboom House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Belinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We had the beautiful house with a top-class kitchen, all to ourselves. Pleasant and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Moenie hierdie juweel in Vanrhynsdorp mis nie, dit was die toppunt van ons reis. Kokerboom House het ons verwagtinge oortref! Die akkommodasie is in alle opsigte voortreflik. Pragtige meubels wat outydse sjarme gee, maar die badkamer is modern en lieflik! Die tuin en stoep voel soos plaas, maar dit is nog steeds in die dorp. Ons sou 'n week daar kon bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

N gem in die Weskus. Die plek is fantasties. Na 'n lang dag was die bed ongelooflik gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bessiniff F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Beautiful, tasteful interior design, neat and very affordable. We were basically only there for an overnight stay and spent most of the day visiting our family. The guesthouse, I would say, is spotlessly clean and has all the necessary amenities that one could need. The interior of the house is beautiful and well chosen. We appreciated the air conditioning in the dining room. It would be lovely to have air conditioning in the bedroom as well. The fans didn't really do the trick, especially with the heatwave on that specific day. Shevonne was very friendly and helpful. She told us that we could also use the beach towels, but we were highly disappointed when we discovered that the pool was not clean. There was algae floating on top of the water and at the bottom of the pool. The pool was one of the reasons why we chose this guesthouse. The other reason was that it was very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker oorgebly. Die huis is pragtig, die kamers gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

So lekker gebly, sal beslis weer daar bespreek in die toekoms. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was gepas vir ons. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ons het tuis gevoel. Goeie waarde vir geld. 'n karaktervolle huis met antieke meubels. Baie netjies en keurig. Goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Everything was spotless and the decor was beautiful. Wonderful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CHRISTINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

74 Voortrekker Road, Vanrhynsdorp, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb41c5ffb92113a47fe366f62c998bf63c435d5fb86f8298dcbc2186a55cb280e6ed2f1d33fc2a1540e31dfef8c4d1bb383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 74 Voortrekker Road Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.610384483701 18.742811689286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang