Kokiville Homestead - Elegant Shipping Container Conversion 1
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Neem asseblief kennis dat die eienaars se 4 vriendelike honde op die perseel woon.
Geen kinders onder 18 word toegelaat nie.
Troeteldiere is welkom in Boks 1 en in Boho Cottage (nog een van ons lyste)
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C8 Claremont Road, Mbombela (Nelspruit), 2843, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang