+21
Selfsorg in Kommetjie

Kom4Nest 2BR

4 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Kommetjie Boulevard, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kom4Nest 2BR is 'n selfsorghuis in Kommetjie, Wes-Kaap, met pragtige argitektoniese details, ideaal om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.

Hierdie huis bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en maak gebruik van die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel van 'n eetkamertafel vir 4, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Die huis is toegerus met 'n sonkrag- en omsetterbatterystelsel om beurtkrag te bekamp.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en meer buitesitplekke wat perfek is vir skemerkelkies, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Kommetjie Boulevard, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 846
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 846
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 846
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Kommetjie Boulevard, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24bd1d4bbf25817002c5b360edef5d9e3e4fe0c0c93567c87cdb41a31c292fc94413d6c8665f1d40f61447f6c06f42bbed4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 846 per nag, vir 4 mense 4 Kommetjie Boulevard Cape Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.140150774317 18.334605438758
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang