+11
Selfsorg in Bethlehem

Kommandant Verblyf

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Preekstoel Road, Farm Kommandant, Bethlehem, 9700, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kommandant Verblyf is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas, buite Bethlehem. Met sy rustige omgewing op die plaas, bied hierdie eenheid die perfekte toevlugsoord vir diegene wat op soek is na vrede, oop lug en die ongerepte skoonheid van die omliggende natuur.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die sitkamer is ingerig met 'n ekstra enkelbed, gemaklike sitplek en 'n lessenaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan braaigeriewe, 'n tuinarea en 'n staproete op die plaas geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 6,2 km van die middedorp af waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shelizka V
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Was baie rustig en naby aan waar ons wou wees. Oulik plekkie. Net 'n voorstelling om dalk 'n fan of twee in te sit, die plekkie kan nogal warm...
Sien meer
Des 2025
Hanlie V
5.0
Rustig, mooi en voldoende. Baie skoon en netjiese plek. Pragtige stil omgewing. Gasvrou baie behulpsaam. Sal beslis weer daar oorbly.
Nov 2025
Trizelle P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangename kuier. Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie mooi en netjies. Baie vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar oorslaap.
Mei 2025
Judy H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly! Baie gerieflik, netjies en skoon. Oulike plek en kindervriendelik!
Apr 2025
Jaco J
5.0
Lekker gekuier. Baie, baie lekker gebly.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Preekstoel Road, Farm Kommandant, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Kommandant Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Preekstoel Road, Farm Kommandant, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46385d6c7622d45249ad6268d630c046ef826fb2bd29cfa0c1ddba145fed783503fb532a4a4233b122c3f569fd2da58af1f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Preekstoel Road Farm Kommandant 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.267027567236 28.342722097735
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang