+24

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Heerlike uitspan in moderne Kommetjie kuierhuis. Ons het heerlik gebly in die goed ontwerpte vier-slaapkamer kuierhuis - met 'n prag badkamer vir elke kamer - en 'n uitstekende oopplan kuierarea met die belangrike kombuis as fokuspunt vir 'n lekker naweek kuier. Die huis is modern, goed toegerus en prakties uitgelê. Die ligging en uitleg bied goeie beskerming teen wind en ons kon beide aande die buite braaiplek goed inspan om lekker kos te maak. Die strand is net 10 tot 15 minute te stap vir 'n heerlike swem en net so ook die besigheidsentrum van die prag dorpie. Ons was agt persone - Ma & Pa en drie (groot) kinders met hulle wederhelftes. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madelein Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

15 De Villiers Road, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a67b08ca9c8078c34bef5445414587a304edab8640e63416a2a86fc4c7d372299a9fceea8d2d2ab3d6ca3accc0eb10c294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 15 De Villiers Road Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.142452178831 18.331599135582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang