+21

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Presies wat ons benodig het. Ons kom weer! Ideale oornag-verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Kompak, gemaklik, skoon en veilige ligging. Wonderlike en kompakte oorslaap met twee enkelbeddens. Komplimentêre koffie, tee en beskuit gee daardie ekstra tikkie "jy is welkom hier" gevoel. Gasvrou maal moeite met mooimaak en kamer is super skoon en netjies. Beslis 'n "Graag sal ek weer kom oorbly!" kamer. Baie dankie Lynnmamor en Lekkeslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Cozy. Ek het lekker gebly, baie veilig, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantastiese, netjiese verblyf. Heerlik gebly, baie netjies, gerieflik en skoon. Lekker privaat. Aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerus. Was baie lekker en stil en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zane K
1 nag
5.0
Jan 2026

Skoon verblyf, vriendelike ontvangs en veilig – sal enige dag aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewan M
1 nag
4.4
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld. Ja, lekker gebly, sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Klein, maar skoon en goeie ligging. Tipies 1-nag verblyf. Klein spasie vir slaapkamer en kombuisie. Badkamer ook baie klein. Ek stel voor die gasvrou sit dalk 2, i.p.v. 1 kussing vir elke gas op die bed neer om op te slaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nodine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasies. Definitief baie lekker, gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie oulike plekkie, baie lekker gebly. Baie lekker gebly, gemaklik, skoon en baie mooi. Sal definitief weer by Lynnmanor bespreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

52 Ringwood Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666bf724e18d1a5f4ab6ac18558bc938a6c4b4598aa8dccad155865f7486808ba8fed4bf637e16258e300882b1a388a8cad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 52 Ringwood Road Lynnwood Manor 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763633103228 28.284491295485
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang