2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Ringwood Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
@Lynnmanor - is 'n tuinwoonstel op die Lynnwood Manor-sekuriteitslandgoed in Pretoria, 'n hoofstad van Suid-Afrika. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentrale wegbreek.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV, veilige parkeerplek en gratis WiFi
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Ringwood Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink @Lynnmanor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Ringwood Road, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang