Komrus
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Past. Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Joe R - Aug 2023
Algehele gradering
Louise was very friendly and helpful. Rooms were clean and comfortable.
Marita V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Komrus se terugvoer
Hi Marieta, Baie dankie vir jou resensie.
Julle was so n groot plesier gewees en ons is so bevoorreg om julle te kon ontmoet.
Alle voorspoed vir jul vorentoe.
Baie Liefde.
KOMRUS bestuur
Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en naby alles en baie gerieflike kamer.
Komrus se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Lourens, ons waardeer jou terugvoer.
Dit was vir ons baie lekker om jou te kon akkommodeer, en hoop om jou weer te sien. Julle was vir ons 'n groot vreugde en plesier.
Seënwense
Komrus Bestuur
Rudolph U - Feb 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker.
Komrus se terugvoer
Hi Rudolph, dankie vir jou resensie.
Dit was baie lekker om jul te kom akkommodeer. Julle was voorwaar vir ons 'n groot seëning.
Ons hoop om jul weer te sien.
Seënwense
Komrus Bestuur
Rene O - Jan 2023
Algehele gradering
Ideaal vir 1 nag oorslaap.
Komrus se terugvoer
Hi René. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle was net 'n vreugde en 'n plesier om te akkomodeer. Alles wat goed en mooi is vir die res van die jaar wens ons jul toe. Baie liefde. Komrus Bestuur
Marius F - Jan 2023
Algehele gradering
Nie weer nie!
Komrus se terugvoer
Goeie middag Marius,
Net n paar dinge wat ons graag wil uitlig.
Eerstens het niks verander sedert die vorige eienaar tot nou nie, als is presies dieselfde.
Vir 'n ontbyt van R50 per persoon weet ek nie of jy dalk 'n buffet verwag het nie?
Ons kamers is silwerskoon en word onderhou.
As jy fout gaan soek, sal jy verseker fout vind.
Ons is al 'n geruime tyd hier en het nie klagtes nie.
Blessings
KOMRUS Bestuur
Arthur E - Jan 2023
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerKomrus se terugvoer
Soos wat alle Suid Afrikaners weet, is beurtkrag n probleem, daarmee ook netwerk probleme agv beurtkrag. Vir daardie rede gee ons 2 nommer op ons webwerf, probeer dalk in die toekoms die ander nommer ook.
Sover dit die "skoon" aanbetref, ons kamers word daagliks skoon gemaak en deeglik ook. Ons het nog nooit klagtes gehad in daardie opsig nie.
Sover die WI-FI aanbetref, plaas ons dit natuurlik nie oral vir die wêreld om te sien nie, soos by enige ander instelling moet jy vra vir die WI-FI kode, wat dan natuurlik gegee sal word met liefde.
Die "bestuur" bly letterlik op dieselfde perseel as die gastehuis, dus kon jy ook kom aanklop het vir die WI-FI kode of enige iets anders wat jy sou benodig.
Onthou, KOMMUNIKASIE is die sleutel tot enige verstandhouding.
Groete
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Prof Kobus L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
David M - Okt 2022
Algehele gradering
The host Louise and her husband were very friendly and made our stay very pleasant.
Pieter F - Aug 2022
Algehele gradering
Redelik. Mooi skoon en netjies. Ontbyt pateties.
Elizma S - Jul 2022
Algehele gradering
Professionele diens en kry altyd blyplek waar mens tuis voel.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Lorraine B - Mei 2022
Algehele gradering
Na 'n lang reis was dit baie rustig.
Clayton C - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie ontvangs, rustige omgewing.
Carin K - Apr 2022
Algehele gradering
Letterlik, lekker gerus.
Sindy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame mensies.
Lynette C - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Louise B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Corrie H - Des 2021
Algehele gradering
Genotvol.
Annelize B - Nov 2021
Algehele gradering
Very clean spacious room and bathroom with ample parking.
Hettie V - Apr 2021
Algehele gradering
Vir vriendelike en gasvrye verblyf gaan jy vêr soek om beter te kry.
Marwaan D - Mrt 2021
Algehele gradering
Adequate
Bastiaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker oornagverblyf.
Elmari N - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename en veilige verblyf.
Malandi B - Okt 2020
Algehele gradering
Nice quiet environment.
Benjamin V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry, ideale oorslaap akkomodasie
Jo-anne W - Sep 2020
Algehele gradering
Friendly and comfortable.
Ansie V - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome.
Deon G - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon met vriendelike gasvryheid.
Chris D - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Marius S - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir jou geld
Gary V - Okt 2019
Algehele gradering
Die stil en rustigheid.
Rubin B - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Komrus se terugvoer
Ons het vir 2019 nie ons oorslaapkostes verhoog nie, maar wel veranderings op aanvraag van ons gaste gemaak. Omdat die Noord-Kaap so wyd lê, is daar gaste wat baie vroeg al vertrek in verband met werk en nie so vroeg wil ontbyt neem nie. Daarom gee ons die werkgewers wat bespreek dan die keuse om vir hul te boek, met of sonder ontbyt. Baie wil graag ontbyt later op die pad koop. Op u bespreking wys dit dat die prys nie ontbyt insluit nie. Vriendelike groete.
Mariana A - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Kobus B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en personeel het my laat welkom voel.
James P - Jul 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en bystand uitstekend.
Lees meerKoos B - Jun 2019
Algehele gradering
'n Veilige gevoel.
Mariana A - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Mark M - Apr 2019
Algehele gradering
Langs 'n creche geleë, baie lawaaierig in die middag. Verder geen klagtes nie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Romy D - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Melinda V - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gerieflike en veilige verblyf!
Jacob V - Okt 2018
Algehele gradering
Was baie gerieflik en het baie goed na ons omgesien.
Mark N - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Lizette V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjies en skoon verblyf.
Linda H - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Merle F - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflike verblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.
Louis V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en heerlike ontbyt.
Anita B - Mrt 2018
Algehele gradering
Sonder twyfel waarde vir geld.
Rudi L - Feb 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en gasvry.
Jerry V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Ada V - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Marco W - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie persoonlike diens, skoon en netjies en alles op sy plek.
Liezl G - Sep 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Marius D - Sep 2017
Algehele gradering
Kalmerend.
Alwyn N - Sep 2017
Algehele gradering
Nie sleg nie.
Komrus se terugvoer
Dankie vir jul besoek Alwyn. Sou jy navrae gedoen het kon ons jou inlig dat die bourommel eintlik plavei materiaal is wat nog ingewerk moet word om die plek nog beter te laat lyk. Jammer jy het nie uitgevra nie. Dit gaan tyd vat om alles in plek te kry maar dan sal dit meer aanvaarbaar wees. Hoop om julle weer te huisves. Groete, Barend Venter.
Rubin B - Sep 2017
Algehele gradering
Die beste in Kimberley.
Henk B - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring - voel soos ou bekendes by wie jy kuier!
Jacques S - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik om te oornag.
Marty D - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelikheid en gasvryheid uit die boonste rakke.
Elizma D - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Wilhelm O - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar te bly. Die bestuurder en sy vrou was baie vriendelik en gasvry.
Christiaan R - Jan 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anita M - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Kris R - Des 2016
Algehele gradering
Perfekte verblyf.
Gareth M - Des 2016
Algehele gradering
Lovely overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike oornag-verblyf.
Lieflike en gemaklike eenheid met die gaafste gashere wat jou op die hande dra.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mandi A - Des 2016
Algehele gradering
Sal weer kom.
Hettie V - Des 2016
Algehele gradering
Puik verblyf en baie lekker ontbyt. Netheid en vriendelikheid is hier in oorvloed.
Marius D - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n oorslaap-plek.
Margaret J - Okt 2016
Algehele gradering
Klein en knus, maar alles wat nodig is.
Madeleine D - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike, skoon en gasvry verblyf! Ontbyt om die dag mee te begin is heerlik!
Gerrit C - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gasvye mense en ontvangs!
Hettie C - Jul 2016
Algehele gradering
Onbevredigend.
Marie R - Jun 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Hendrik V - Jun 2016
Algehele gradering
By Komrus voel 'n mens tuis.
Marlize V - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Lizane W - Mei 2016
Algehele gradering
Was wonderlik!
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Rudel Z - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker!
Annalize K - Apr 2016
Algehele gradering
Huislik, vriendelik en ongelooflik hulpvaardig.
Railton S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lydia D - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Isabella J - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie basiese oornag-akkommodasie sonder fieterjasies.
Riaan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike waarde vir geld en baie vriendelike mense.
Jan D - Mrt 2016
Algehele gradering
Manjifiek.
Daniel L - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik gerus na lang pad van Pretoria af in 'n skoon veilige en stil omgewing.
Lynette B - Mrt 2016
Algehele gradering
Ek het baie lekker by Komrus gebly.
Wilfred A - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflike, veilige en vriendelike atmosfeer met als wat jou oorslaap nodig het.
Magda S - Jan 2016
Algehele gradering
Aangesien dit ontsettend warm was, was die lugversorging absolute lafenis.
Deon N - Jan 2016
Algehele gradering
Ontspanne na daglange reis.
Lees meerAnita M - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet.
Rene K - Des 2015
Algehele gradering
Friendly, hospitable and helpful. Rooms (3 booked in all) were clean, well appointed and well furnished.
Magda D - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Roslind B - Des 2015
Algehele gradering
Perfek vir 'n familie.
Daleen C - Des 2015
Algehele gradering
Net so lekker soos by my eie huis!
Driekie L - Des 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Andre L - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Petro B - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike ruskans met vriendelike diens, heerlike ontbyt en 'n gesellige atmosfeer.
Tersia V - Des 2015
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Erna K - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anneri V - Des 2015
Algehele gradering
Baie geld vir min en jy eet in 'n kerksaal.
Anton V - Nov 2015
Algehele gradering
Puik!
Riëtte B - Okt 2015
Algehele gradering
Bale lekker. Wonderlike mense.
Komrus se terugvoer
Die oomblik dat die gebruiker ons laat weet dat daar fout is kon ons net die router reset en daar sou geen probleem wees nie.
Cecilia O - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Wilma L - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik uitgerus!
Rona S - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangename mense, 100% goed.
Komrus se terugvoer
Beste Rona, dankie vir die pragtige evaluering. Mag dit baie goed gaan met jou. Thea
Michael M - Sep 2015
Algehele gradering
Puik akkommodasie en vriendelikheid.
Marietha D - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekende rusplek.
Komrus se terugvoer
Baie dankie Marietha, dit was n voorreg om jou te ontmoet en te huisves.
Gweshe G - Aug 2015
Algehele gradering
Budget accomodation being managed by wonderful people.
Leon V - Jul 2015
Algehele gradering
Ek sal nie hierdie B&B aanbeveel nie, aangesien die kamers nie klankdig is nie en die kontrakteurs wat semi-permanent hier woon, raas.
Pieter V - Jun 2015
Algehele gradering
Netjies!
Mary C W - Mei 2015
Algehele gradering
It was very nice. Breakfast was good and fresh.
Rayna V - Apr 2015
Algehele gradering
Lekke!
Lulu A - Apr 2015
Algehele gradering
Awesome experience!
Leon C - Apr 2015
Algehele gradering
Die kamer is klein, maar netjies en vir 'n oornagplek was dit heeltemal voldoende.
Annalize B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie skoon, baie netjies en baie vriendelike ontvangs!
Leonie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Peaceful and quiet
Willa N - Feb 2015
Algehele gradering
Hier was alles skoon, gerieflik en gemaklik.
Zelma B - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was baie warm, so ek het die lugreëling baie waardeer.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Walmarstraat 11, New Park, Kimberley, 8300, Noord-Kaap