6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Konings Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis op 'n plaas 19 km buite Gansbaai en 37 km van Stanford af. Geniet 'n uitsig oor die plase, fynbos en op die omliggende berge.
Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die hoofslaapkamer se en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamers bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig.
Dié selfsorgkothuis is ideaal vir paartjies, gesinne en vriende van alle ouderdomme.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Konings Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Avoca Road, Avoca Farm, 19 km from Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang