Kori Viv
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 23:00 - 101 Frere Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kori Viv is sentraal geleë in Vincent, Oos-Londen, naby Vincent Park en Hemingways Mall. Die eiendom is gerieflik naby hoofroetes en noodsaaklike geriewe geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gemaklike verblyf.
Verblyf word aangebied in 2 eenhede, met verskillende slaapkapasiteite. Eenheid 1 kan volwassenes, 2 kinders en 1 baba in 'n bababedjie akkommodeer. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 2 enkelslaapbanke vir die kinders. Hulle maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die huis kan 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Maaltye is op aanvraag beskikbaar. Kori Viv bied ook 'n geskikte lokaal vir intieme vieringe, insluitend verjaardagpartytjies, babatee, korporatiewe funksies en soortgelyke privaat geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 101 Frere Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
101 Frere Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 23:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang