+30
Selfsorg in Rosendal

Koringvoëltjie Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Freda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Ons kamer was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Ontspannende naweek. Ons het lekker gekuier en was ontspanne, maar een nadeel was dat ons die gesprekke van bure kon hoor, nie baie privaat nie, asook die feit dat indien hulle gestort het, het ons nie warm water gehad vir 'n rukkie. Parkering, die besoekers in Oos het so geparkeer dat dit moeilik was om ons voertuig uit te kry. Die feit dat daar ook nie 'n klein tafeltjie is om bv. toebroodjies te maak, maak dit moeilik, nie onmoontlik nie, maar moeilik. Die restaurant langs die ou Poskantoor is vir seker aan te beveel vir lekker kuier. Sal aanbeveel vir oornagverblyf, maar nie vir 'n lang verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 180

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

314 Kriek Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4363e0dd0c901a6603b71fa168fa1ab2bdd3dec83dd6451e3c0f0aa2c0a131eff81c36e0739aa04ca4e7a06d32c2e4a6588b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 314 Kriek Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5048989 27.9351119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang