Koshari Game Ranch
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koshari Game Ranch, Dorset-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koshari Game Ranch bied selfsorg-chalets op 'n plaas van 1300 hektaar in die Waterbergstreek. Die lodge bied 'n rustige wegbreekplek met baie fauna en flora.
Akkommodasie by Koshari Game Ranch beskik oor 3 grasdak-chalets van klip, waarvan 2 oor die watergat wat gereeld deur wild besoek word kyk. Dié chalets bied slaapplek aan 2 of 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Elke eenheid het ook 'n privaat boma met 'n braai-area.
Die lodge het ook 'n gemeenskaplike lapa met 'n plonspoel, braai-area en 'n sitkamerarea. Wildritte en begeleide wandelings kan vir gaste gereël word. Daar woon kameelperde, koedoes, sebras, impalas, waterbokke en baie ander dierspesies op die landgoed. Gaste kan ook self rondry en wandel.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Koshari Game Ranch, Dorset-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Koshari Game Ranch het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koshari Game Ranch, Dorset-weg, Vaalwater, 0530, Limpopo