+30
B&B in Ermelo

Kralinbergh Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Yolanda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Die huis is ongelooflik mooi. Pragtige plek. Heerlike ontbyt. Naby die dorp, maar lekker plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
1 nag
5.0
Apr 2026

Was vir besigheidsdoeleindes. Veilige, rustige plekkie. Vriendelike staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful and relaxing. What an amazing experience, our hosts were perfect and very helpful. Kralinbergh Guest House was set on a beautiful estate filled with peace and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect location just out of town and great views over the farmlands. It was a relaxing stay. Excellent breakfast and we would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Pragtig fantastiese uitsig en heerlike ontbyt. Lekker naby, maar tog nie binne in die woel van die dorp nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy & Judith S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very pleasant. Enjoyable and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Sal in die toekoms graag weer daar bly. Die ou plaashuis wat uit 1916 dateer wat as gastehuis dien, is imposant en pragtig geleë met 'n mooi uitsig. Die kamers is gemaklik en ruim met 'n hoë plafon. Lekker ontbyt in die mooi eetkamer. Pieter, ons gasheer, kook dit self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Comfortable and enjoyable. Very pleasant and the host went out of his way to please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tawnee R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful B&B. We did a quick overnight stay with breakfast in the morning. Easy check-in even though we got there after 19:00. Super friendly staff and the house is stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso P
1 nag
5.0
Sep 2025

Lieflike rustige plek. Rustige en mooi plek met 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nalisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Buhrmannstafelkop Farm, Ermelo, 2350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0480a38917946e5fbc9e213c93e24a1bccb0fb31491f72ce60dfb4596a26ffccbf39f1a888ce2bad294b613df8c57c4dbf74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Buhrmannstafelkop Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.491801414149 30.031029851231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang