Beskrywing
Dit is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang met rietwerk in die dak en 'n plafonwaaier. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elektriese komberse en 'n olieverwarmer word in die winter voorsien, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en WiFi. Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander maaltye is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die Gemsbok-kamer grens aan die Zebra-kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
- Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Neem kennis, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang met rietwerk in die dak en 'n plafonwaaier. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elektriese komberse en 'n olieverwarmer word in die winter voorsien, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en WiFi. Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander maaltye is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die Zebra-kamer grens aan die Gemsbok-kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Maaltye
Huisreëls
- Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Neem kennis, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied 'n uitsig oor die tuin, het 'n plafonwaaier, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. 'n Elektriese kombers en 'n olieverwarmer word in die winter voorsien, en daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en WiFi. Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander maaltye is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dié kamer is 'n entjie van die ander kamers af geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
- Ontbyt is by die tarief ingesluit en ander etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Neem kennis, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R341, Vlakteplaas Farm, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang