Kromrivier Farm Dam Campsite

Kampeer/karavaan
Dam Campsite
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
17 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kraan
Privaat
Braai
Privaat, Buite
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Kraan
Privaat
Prys sluit in

Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.

Huisreëls

Die staanplekke is nie geëlektrifiseer nie. Gaste moet vullissakke saambring om hul vullis te verwyder. Gaste moet hul eie toiletpapier saambring. Vure mag slegs in aangewese kaggels gemaak word; geen vure word in die veld toegelaat nie. Fauna en flora mag nie beskadig of uit die gebied verwyder word nie. Jag is streng verbode. Geen wapens mag op die eiendom afgevuur word nie. Huisdiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 340 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8731d3a89a05f31143ee85e8545edca1d38923cf88da89740471f11060c5e81591abb540a1582dfd8fcf2610be4c4bbdb174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Kromrivier Farm Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.094228009028 19.769221676066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang