Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kromrivier Farm Dam Campsite

Kampeer/karavaan
Dam-staanplek
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Al die staanplekke het verskillende groottes en is 'n entjie van mekaar af geleë. Staanplekke word op grond van 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis aan gaste toegewys, met die grootte van die groep en skaduwee wat in ag geneem word. Daar is nie krag nie. Elke staanplek het 'n vuurput en toegang tot vars water. Die staanplekke deel gemeenskaplike ablusiegeriewe met warm water vir die storte.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die staanplekke nie krag het nie.
Bring asb. swartsakke saam.
Bring jou eie toiletpapier saam.
Vuur mag slegs in die aangewese plekke gemaak word. Daar mag geen vure in die veld gemaak word nie.
Fauna en flora mag nie beskadig word of uit die area gehaal word nie.
Jag word onder geen omstandighede toegelaat nie.
Vuurwapens mag onder geen omstandighede afgevuur word nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R260
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 1520 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kromrivier Plaas, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a09b5163623436e760f2a01eccd01ee921f5fb271c4b78018df0399753afa04b66626799e407de7a5b1807afc9179b81ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Kromrivier Farm Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.09439681872 19.770938289836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem