+68
Selfsorg in Malelane

Kruger Gateway at 502

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kruger Gateway at 502 bied gastekamers en is in Mhlatikop, Malelane geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 3,3 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.

Verblyf by die gastehuis bestaan uit 3 aparte gastekamers wat elk 2 persone kan akkommodeer. Dié kamers is ingerig met óf 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbed óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Spesiale slaapreëlings kan versoek word indien ouers met kinders reis.

Daar is 2 kamers met basiese selfsorgtoebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond-kombinasie, 'n opwasarea, breekware en eetgerei. The Rhino Room het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Verder beskik elke kamer oor gratis WiFi-internettoegang, 'n TV met 'n Netflix- en Showmax-toepassing, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer maak oop op 'n privaat stoep wat braaigeriewe bied vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danie S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, stil en rustig. Beste oornagverblyf oppad Kruger toe, net om die draai, veral as jy vroeg in die park wil wees.
Apr 2026
Chantell F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Pragtige plek, sal vir seker weer daar bly.
Mrt 2026
Francois D
5.0
Good value for money and top quality accommodation. Very enjoyable stay and the accommodation was top quality. Very neat. Our host was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Lizette K
Besigheidsreis
5.0
Very satisfied. The stay was fantastic. The room was carefully laid out and the attention to detail was appreciated. It was clear that ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Elzanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte oornag na Kruger. Net oorgeslaap op pad na die Kruger, maar netjies, skoon en gerieflik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Gateway at 502 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 365
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 365
per nag (plek vir 5)
Bespreek

502 Geelhaak Street, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3028d55b1818a1598880aae0366991d90036461dc59be8e1c52a7e29046d60f0706fc07e050b6b22408a39ca433c4a3584b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 365 per nag (plek vir 5) 43 5 1 5 502 Geelhaak Street Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.470415663188 31.554399919482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang