+60
Selfsorg in Malelane

Kruger View Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Louise L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Kruger view. Lieflike oorslaap op pad wildtuin toe. Kyk uit oor die Krokodilrivier in die wildtuin. Goed toegerus met alles wat nodig is en 'n gesellige restaurant by die oord langsaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Fantastic. It was an amazing stay. View beautiful. Chalet clean. Staff friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heilie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Slaapplek met die Kruger op jou stoep. Fantasties! Baie netjies en skoon. Asemrowende uitsig van die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin. Ons het net vir 1 dag oorgeslaap. Perfek na 'n Mosambiek vakansie vir 'n halfpadstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Ligging en geriewe het my verwagtinge oortref. Wonderlike uitsig in rustige omgewing met al die geriewe en sentraal geleë. Baie spesiale plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie A
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Heerlik en rustig. Baie lekker. Rustige plek. Mooi tuine, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Pragtige, netjiese eenhede, perfek vir 2 of 4 persone met 2 kamers en 2 badkamers. Pragtige netjiese eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton D
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Worth a second visit. Very happy with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Danny P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great. Had a good stay at Kruger View.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
1 nag
5.0
Nov 2025

Netjies, skoon, baie goed geleë, pragtige uitsig oor die rivier en KNP. Heerlik gebly. Mooi, skoon en ligging is perfek teenaan die Krokodilrivier, lekker maklike toegang tot Malelane hek. Pragtige uitsig oor die Krokodilrivier en Kruger Nasionale Park. Lekker swembad en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 570
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 570
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Stand 1062, Opdraend Street, Monte Vista Estate, Malelane, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ffcb44b31a8525534d4b61098a48604d0dfd3c6b34803e457ae179c468e3f9518158afbce1234be109dae9339ca0cb042d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense 184 5 1 5 Stand 1062 Opdraend Street, Monte Vista Estate 1320 Mpumalanga 021 201 8901 01:00-19:00 10:00 -25.486055198132 31.504835486412
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang