- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger's Guest House is 'n pragtige gastehuis in Witrivier, 'n dorpie in die Krokodilriviervallei, net noord vanaf Mbombela (Nelspruit). Dis naby die Krugerwildtuin en die Panoramaroete, omring deur natuurskoon - die ideale vakansiebestemming vir natuurliefhebbers.
Daar is 8 slaapkamers, elk met 'n uitsig oor die swembad. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Die sjef bied vars etes in die gemeenskaplike eetkamer. Gaste kan afkoel in die swembad of ontspan in die tuine. Veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, stap, abseil, bergfietsry, verfbal, boogskiet, vierwielmotorfietsry, wynproe by Rottcher Wineries, en 'n 18 putjie-gholfbaan by White River Landgoed in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger's Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Norwin Road, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang