Ku Sungula Safari Lodge
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Sable Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ku Sungula Safari Lodge is 'n safari-lodge in die Balule Natuurreservaat en is 'n toevlugsoord van ouwêreldse sjarme en stylvolle prag.
Die lodge het verskeie rondawels wat by die omliggende bos inpas. Binne is dit luuks en het 'n safari-styl. Al die rondawels het en suite-badkamers en lugversorging. Verder het die lodge ook 'n dek, swembad en vuurmaakplek.
Gaste kan voëlkyk, sterrekyk, en op safari gaan. Die personeel by Ku Sungula kan gaste help om wildritte in die Krugerwildtuin te reël.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Sable Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Sable Road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang