+29
Gastehuis in Transgariep

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Vollie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was aangenaam en ons het 'n heerlike reënbui gehad deur die nag. Die gasteplaas is baie goed geleë. Alles was skoon en netjies. Die aandete was heerlik, maar heeltemal te duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susara E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik gekuier! Ons het heerlik gebly en gekuier! Baie dankie vir 'n pragtige, skoon plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gemaklik, rustig en netjies. Goeie oornagverblyf. Net wat mens nodig het na die lang pad. Die aandete was ongelooflik. Ons kon goed uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Nette maklik bereikbare verblyplek. Die verblyplek is een klipgooi van die N1. Ons het 1 nag gebly op pad Oudtshoorn toe en met bybetaling vir aandete en ontbyt. Die diner is wonderlik lekker! Die kamer (workshop) het net een bad en dié was nie heeltemal skoon nie. Maar vir 1 nag geen probleem.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Patti O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Good stop over. Comfortable for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie ligging en 'n lekker plek om te oornag. Baie goeie ligging langs die N1-snelweg, en die Annex is 'n baie gerieflike, ruim en privaat eenheid ideaal vir 'n gesin. Die eiendom is netjies en word goed in stand gehou. Sal van nou af ons oornagplek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Clean and comfortable - an ideal stopover when traveling on the N1. A convenient stayover when traveling between the Cape and Gauteng. Very friendly staff. Clean and comfortable with the added benefit of being able to book for dinner and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het vooraf gereël vir aandete wat stylvol voorgesit is in ons eie eetkamer. Vriendelik ontvang en kamer pragtig ingerig met pragtige antieke hangkas. Ons het verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frankie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very comfortable, convenient overnight place to stay. Very comfortable, convenient overnight place to stay. We will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana T
1 nag
5.0
Sep 2025

Welkom gevoel met die gedekte tafel. Baie dankie. Sien weer. Uitstekende oorslaapplek. Alles was perfek. Skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyOTQyZjVjLTQ1MzAtNDUyNy1iYzM5LWRmMmIyOWEzN2EyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 Kuilfontein Farm N1 South 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.292558557126 25.715721076865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang