LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kuilfontein Guestfarm and Farmstall | LekkeSlaap
+28

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 96 resensies vir Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tracey L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey L
Enkelreisiger

Everything you need plus more for a stopover on a long drive.

The rooms are clean, thoughtfully decorated and comfortable.

Lizette V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, die matras is top klas en die heerlike aandete was ’n bonus.

My hondjies het die groot grasperk so geniet. Sal vir seker in die toekoms Kuilfontein ons halfpad-stop maak.

Samantha K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K
Gesin met klein kinders

Great halfway stop.

Convenient location, large rooms and a lovely pool for a cool down. Highly recommended meals. A wonderful recharge halfway through our journey.

Carien P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuilfontein Guestfarm and farmstall is beslis 'n oorslaap werd!

Kuilfontein is gerieflik naby die pad geleë en 'n uitstekende stopplek op pad na die Kaap. Die kamers was silwerskoon, netjies en gerieflik. Die eienaars was baie vriendelik en laat voel jou sommer welkom. Die driegang-aandete was besonders smaaklik en beslis die moeite werd. Ons sal Kuilfontein weer besoek en aanbeveel vir ander reisigers.

Corlien C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg in die middel van Kaapstad en Pretoria. Netjies, skoon en het lekker geslaap!

Sien sterre.

Ingrid H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Ons keer elke keer terug na hierdie lekker oorslaapplek!

Gert V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Sal vir seker weer teruggaan.

Sal ten sterkste aanbeveel om daar te oornag.

Heinrich K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Vriendelik ontvang en lekker gebly, sal sterk aanbeveel.

Reeds die derde keer wat ons by Kuilfontein bly. Geniet dit baie en die ete kan ook aanbeveel word. Ons geniet die plaasomgewing en dat honde toegelaat word.

Louis M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

The friendly hostess really did everything to make our stay comfortable and pleasant.

Annelien V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien V

Gem in Free State close to Springfontein next to N1.

Very clean, very comfortable, close to N1, friendly staff and wonderful dinner. So glad we decided to rather split the drive to PE in two. We (3 adults) stayed in the Annex and can definitely recommend Kuilfontein Guestfarm and its beautiful farm setting.

Roland P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, friendly.

It is always a pleasure to stay at Kuilfontein. Home away from home.

Lizette D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, waarde vir geld

Vriendelike personeel; heerlike aandete.

Nico L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek tussen Kaap en Gauteng.

Uitstekende oorblyplek vir sawwe lyf na lang dag op die pad.

Herman J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier daar.

Lekker gekuier by die plaas.

Johan S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en hulle sien my en my familie weer.

Het reeds foto's vir familie en vriende gestuur en het Kuilfontein aan as 'n oornag bestemming Kaap toe en terug aanbeveel. Almal is baie opgewonde om daar te oornag.

Graham T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Very nice hosts. Had a delicious dinner - Karoo lamb. And 3 course meal. Comfortable rooms and great service. We will be back!

Lizette R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hier ervaar jy absoluut rustigheid, veiligheid, gasvryheid, stilte, netjiese en skoon geriewe - so nodig wanneer jy moeg na 'n dag se padreis is. Kan Kuilfontein verseker aanbeveel.

Hildegard S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S
Gesin met klein kinders

Gemaklik oorslaapplek met goeie kos.

Ligging is ideal, net af van die N1, maar ver genoeg dat die verkeer nie pla nie. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Aandete was baie lekker plaaskos en ons het die sosiale interaksie met die ander gaste voor en tydens aandete geniet.

Thereza B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good experience. Will stay there again.

See stars.

Nicola S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met tieners

Welcoming and highly recommended.

This is a wonderful place to stay on the N1 on the way to the Cape. It is close to the road, but still in the countryside with a beautiful garden and a pool. The old farmhouse is comfortable, homely and decorated with lovely antiques. The hosts are very welcoming and attentive including the lovely Staffie dog. We stayed there on the way to and from the Cape and each time felt like we were coming home. We also ate both dinner and breakfast and found the food to be plentiful and delicious and we were specifically catered for, being a family of vegetarians. We really liked the idea of being seated with other guest at meals whereby we could talk about our travels and get to know some new and interesting people. I would definitely recommend Kuilfontein.

Michele V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met tieners

Kom beslis weer!

Baie lekker gebly! Heerlik aandete en ontbyt, en eenhede ruim en mooi. Sal weer kom!

Jaco R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Gesin met klein kinders

Goeie halfpadstop op pad tussen Oos-Kaap en Gauteng.

Martinette en Shelton het ons baie welkom laat voel en die aandete is aan te bevele. Die gesamentlike aandete was baie ontspanne en al die gaste het lekker saam gekuier. Dit is ook net goeie afstand van hoofpad wat dit regtig 'n gerieflike stop maak vir mense op pad na of op pad terug van vakansie.

Latiefa O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa O
Gesin met tieners

Will be back.

Loved the warm and friendly welcome from the owner, the delicious meal and company. The rooms were spacious and comfortable. Lovely coffee shop on the farm with freshly baked goods. Highly recommended.

Jeanne C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm country hospitality at its best.

A perfect stopover between Cape Town and Gauteng. Comfortable accommodation. We requested a meal and were served an exceptional 3 course dinner in the comfort of our room.

Germaine S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine S
Enkelreisiger

'N Wonderlike plek om te stop, skoon en baie gemaklik.

Dit is my tweede stop by Kuilfontein. Ek is mal oor die gashere, die personeel is supervriendelik. Hulle laat troeteldiere toe en het supergemaklike beddens. Dit is skoon en netjies en sorg vir 'n goeie stop ná 'n lang reis. Dit word sterk aanbeveel en ek sal weer daar oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A wonderful place to stop, clean and very comfortable.

This is my second stop at Kuilfontein. I love the hosts, the staff are super friendly. They allow pets and have super comfortable beds. It's clean and neat and makes for a good stop after a long journey. Highly recommendable and I will stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Beverley M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable stopover.

A good stopover with a tasty meal and a lovely garden.

Melissa V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien julle weer!

Pragtige kamers, netjies en skoon. Lekker naby aan die N1. Aandete was uit die boonste rakke! Kan Kuilfontein aanbeveel, puik oornagverblyf!

Dawie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, kan nie beter nie.

Beste oornag wat ek nog deur die webtuiste gereël het, gasvryheid die beste wat jy kan kry. Anna se gekookte kos die beste en kamers was perfek vir die koue. Vir ons Honde-kinders was dit perfek en Martinette het selfs ons honde welkom laat voel. Baie dankie, julle sal ons beslis weer sien.

Hendrik V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker verblyf met hartlike ontvangs. Die boere aandete en ontbyt was besonder lekker en atmosfeer tydens die etes met ander gaste baie spesiaal. Sal weer daar oornag en dit beslis aanbeveel as 'n goeie halfwegstasie tussen Gauteng en die Weskaap. Baie dankie.

Hugo B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die kamers het alles in wat mens nodig het, dit is gerieflik en skoon. Kos is heerlik en gasvrye mense wat jou op die hande dra.

Elke D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas en geriewe en egte Suid-Afrikaanse ervaring.

Kuilfontein het 'n uiters gerieflike ligging vir oorslaap of kuier in die Transgariep. Die plaas is baie naby aan die hoofpad en die kamers is uiters goed toegerus. Die aandete was heerlik saam met al die ander gaste en baie egte Suid-Afrikaanse boerekos met heerlike skaapvleis is bedien. Die padstal is 'n bonus met pragtige en interessante ware, eetgoed en koffie. Ons was teleurgesteld in die effe onvriendelike ontvangs en afskeid deur een van die werknemers (nie die gasvrou nie) en dat die gasvrou self geen verdere belangstelling in ons getoon het behalwe die ontvangs tydens aandete nie.

Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties. Die rustigste oornag stop ooit.

Soveel meer as wat ons verwag het Rustigheid, privaatheid en baie gemaklike kamers wat met alles toegerus is wat mens kan benodig. Die komplimentêre soetwyntjie!

Meg A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Meg A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a convenient, welcoming location which was even pet-friendly; dinner also a winner!

We were delighted to find a late booking at Kuilfontein which had been recommended to us! Convenient, pet-friendly and clean. The dinner option just simplified the entire trip!

Marie-louise C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise C
Enkelreisiger

Extremely comfortable overnight stay - warm and friendly host.

A very comfortable overnight stay - and a delicious roast lamb dinner; as a single traveller I felt very relaxed and safe. A perfect overnight stop on the way from Pretoria to Cape Town! Loved the white-throated swallows nesting under the eaves!

Maryke V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V

Gasvry, rustig en troeteldiervriendelik.

Het heerlik hier oorgeslaap met my twee honde, op pad van Pretoria af George toe. Sal enige iemand aanbeveel om dit ook te doen.

Peter W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Enkelreisiger

All good.

Definitely recommend, everything is lovely. Nice spaces, good privacy, nice touches like filter coffee, definitely order supper too.

Heather` K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heather` K
Enkelreisiger

Ek het weer teruggekeer om hier te bly. Die gewone hoë standaard is gehandhaaf en die aandete was uitstekend.

Het al baie hier oorgebly saam met met ontslape man. Hierdie keer was ek alleen. Dit is naby die hoofpad, maar steeds rustig en stil in die kamers. Die kamers is smaakvol versier en het alles wat jy nodig het. Aandete is altyd heerlik. Goed beplan en smaaklik. Het nie ontbyt gehad nie want ek moes vroeg in die pad val. Ek sou aanbeveel dat die instansie voorsiening maak vir gaste wat 'n vroeë ontbyt wil eet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Return of many stay overs. The usual high standard and excellent dinner.

Have stayed many times previously, together with my late husband. This time I was alone. Close to the main road, yet always very quiet and peaceful. Rooms plain yet tastefully furnished, have everything, and more, than you need. Dinner is always delicious. Well planned and prepared, very tasty. Definitely not too be missed. Didn't have breakfast this time as I needed to be on the road early. Suggestion would be to do earlier breakfast, or offer a packed one for travellers to have on the road.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sune C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Wat ‘n juweel in die Karoo. Dit was ‘n plesier om hier te bly. Die gasvryheid van Martinette is ongelooflike, gepaard met ‘n heerlike bord Karoo lam. Pragtige gerieflike kamers. Sal definitief weer hier bly.

Marne A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne A
Gesin met klein kinders

Lieflike gastehuis, skoon, netjies en pragtige tuin!

Na die lang pad, is Kuilfontein die perfekte rusplek. Ons 16 maande oue seuntjie het lekker baljaar in die mooi tuin en dit geniet om op en af in die ruim kamers te hardloop. Die kamers was lieflik en smaakvol en die aandete was die cherry op die koek. Sal vir seker weer hier oorslaap in die toekoms.

Travy B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Travy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home stopover.

Googled to an introduction to Kuilfontein Guestfarm. Rewarded with one of our best stopovers yet on the Gauteng/Cape route. The dinner and breakfast also provided opportunity to interact with fellow travellers.

Welme H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welme H
Gesin met klein kinders

Gesellig, rustig en ontspannend na lang pad.

Baie rustig en lekker kos.

Michelle D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Beste oornagverblyf met kinders en troeteldiere!

Wonderlike boerekos-aandete en gasvryheid! Martinette en haar man gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel!

Calsie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Drankies is bietjie duur. Kos is heerlik kan dalk eie groente kweek en gebruik. Vriendelike diens en gasvry. Sal 'n aircon verkies in kamers na 'n warm dag.

Retha D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf by aangename mense.

Verblyf was goed, kos was heerlik. Sal hulle aanbeveel.

Jan A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf reg langs die N1, net die regte ligging op jou pad van die Kaap na Gauteng.

Baie goeie verblyf met 'n uitstekende bord kos in die aand.

Jacques B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met tieners

Lekker op die plaas, al was dit kort.

Lekker geslaap en heerlik geëet.

Heinrich K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K
Saam met vriende

Tweede keer by Kuilfontein. Gerieflike ligging en kamers. Etes baie lekker.

Ons hou van Kuilfontein Gastehuis omdat dit op 'n plaas is maar naby die hoofpad. Plaaskarakter van fasiliteite is vir ons lekker. Die aandete is vir ons 'n hoogtepunt en 'n groot rede hoekom ons weer die gastehuis gekies het.

Michael D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Gesin met klein kinders

Ons het hierdie eiendom gereeld gebruik wanneer ons van Knysna terug na Pretoria reis en dit was vreeslik lekker.

Ons het ons Franse poedel by ons gehad en sy is deur die gashere verwelkom, die aandete en ontbyt die volgende oggend was van 'n baie hoë standaard en die kwaliteit van die kos was goed. 'n Aangename ervaring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We used this property as our go-to from Knysna back home to Pretoria and it was most enjoyable.

We had our standard french poodle with us and she was welcomed by the hosts, the supper and breakfast the following morning were of a very high standard and the quality of the food was good. All in all an enjoyable experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Richmond W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richmond W
Besigheidsreis

Dit was goed in alle aspekte, behalwe die stort.

Ons het in die Annex gebly. Die kamers was pragtig en gerieflik. Die enigste probleem was die waterdruk in die stort. Dit was pateties. Verder was ons een aand by Kuilfontein baie goed.

Anke B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke B
Gesin met klein kinders

Dit is ons gesin se lekkerste oorslaapplek.

Die Staples-familie en hul personeel, veral dierbare Anna, voel al soos ons familie. Dit is werklik vir hulle belangrik dat hul gaste welkom en versorg voel. Dankie vir die heerlike oorslaap, aandete en ontbyt. Dit was 'n hoogtepunt!

Teresa S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa S
Gesin met tieners

Gasvry en karaktervol. Rustige oorslaap.

Rustige huis met interessante kombinasie van oud en nuut. Baie gasvry.

Farrel S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farrel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service. Lovely rooms.

We arrived on a bitterly cold evening free a little by drive. Rooms were beautifully appointed, with welcome glass of port, tea and coffee, a heater and electric blankets. -7ºC outside and we were snug and warm. Lamb dinner was fabulous and breakfast was good too. We will come back.

Vanessa C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful. Had a lovely roast dinner and delicious breakfast. Comfortable and friendly.

Stayed there twice ─ before and after our weekend. Highly recommended ─ just off the N1, wonderful hosts and friendly staff.

Amora E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf op Kuilfontein geniet en hoop om weer daar oor te bly.

Ons het heerlik oorgeslaap op Kuilfontein. Die eenheid was gerieflik en skoon en die nagstilte op die plaas wonderlik. Aandete deur Shelton en sy span was 'n hoogtepunt en ons kan dit aanbeveel!

Helena F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, uitstekende aandete en vriendelike mense.

Die gasteplaas is goed geleë. Net ver genoeg van die N1 sodat die pad se geraas nie pla nie. Die geriewe is skoon en netjies. Alles wat nodig is om te oornag. Ons aandete was uitstekend.

Kathy S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming host and hostess, happy staff, all good.

All good, happy atmosphere.

Allan J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Huislik en vriendelik!

Hanlie M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Enkelreisiger

Lieflike oase om te ontspan.

Lieflike plek vir ‘n moeë reisiger om te rus na ‘n lang dag agter die stuur.

Joeninne J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

'n Aangename ondervinding.

Ons is baie vriendelik ontvang, sommer asof ons mekaar al jare ken. Alles is skoon en baie netjies - met baie gemaklike beddens. Aandete was smaaklik en die honde en die kinders was ewe gasvry ontvang. Martinette het uit haar pad gegaan om ons so vêr moontlik te akkommodeer met 2 klein kindertjies. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Heinrich K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf en uitstekende etes.

Verblyf was goed, ontvangs en vriendelikheid uitstekend. Etes is spesiaal en bediening van aandete in kamer 'n gerieflike lekker.

Germaine S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germaine S

A welcome stop over after a long hot journey.

A welcome stop over after a long hot journey. Beautifully furnished accommodation. A friendly welcome and our optional extra Karoo Lamb dinner was outstanding. Our next day was started with a wonderful breakfast and best of all my dog child was most welcome! I will recommend Kuilfontein any day. Thank you for a great stay.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Thank you for the fabulous review and feedback.
We truly appreciate it and I am very excited to hear that you thoroughly enjoyed your stay at Kuilfontein.
We look forward to accommodate you, hopefully again soon.
Kindest regards,
Shelton and Martinette

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Bronwyn K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn K
Gesin met klein kinders

Fantasties plekkie om oor te stop op pad see toe! Lieflikste padstalletjie ook!

Wat 'n gerieflike en lekker oorstopplekkie! Shelton en Martinette het uit hul pad uit gegaan om ons te verwelkom. Het die ongelooflikste driegangmaaltyd gehad in die hoofeetkamer saam met ander gaste en ons kon bietjie rondstap op die plaas met ons hondjies. Dankie Kuilfontein, ons sien mekaar weer!

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoering Bronwyn. Ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om jul weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Anton D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker gekuier en die die kos was ongelooflik!

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Liewe Anton,
Baie, Baie dankie vir die uistekende terugvoering. Ons is opreg dankbaar en waardeer dit ongelooflik.
Dit was n groot plesier om jul te kon akkommodeer.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Jacques L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Enkelreisiger

Perfek.

As jy hier lees, en nog nie bespreek het nie, dan moet jy hoop hulle het nog plek vir jou. Hierdie is die beste verblyf wat ek nog langs nie N1 teëgekom het.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Beste Jacques,

Baie dankie vir die fantastiese terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Seënwense,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Dennis C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis C
Gesin met tieners

Great hosts and excellent meal.

Martinette was an excellent host and her icebreaker went a long way to get the guests to relax and enjoy each other’s company. Staff were attentive and well trained.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Dear Dennis,

Thank you for the wonderful review, we truly appreciate it. It was a great pleasure to accommodate you and your family.

Season greetings,
Martinette and Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Herman B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Wat meer is daar om te sê?

Verblyf is uitstekend. Etes fantasties. Vrystaat gasvryheid met Marinette en Shelton wat persoonlik kom kennis maak.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Beste Herman,

Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer.

Vriendelike groete,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Gerard R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oornagverblyf nog.

Netjiese en skoon kamer wat smaakvol gemeubileerd is, vriendelike personeel en wonderlike stilte. Dit is skaars 1 km van die N1 af. Ons het aandete in die kamer geëet. Die skaapskenkel was restaurantgehalte.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoering Gerard, ons waardeer dit opreg!

Vriendelike groete,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Kara P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kara P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en goeie kos.

Baie lekker gebly. Verblyf skoon en mooi met alles wat nodig is. Baie lekker beskuit. Kos was goed, driegangmaaltyd.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie Kara, ons is baie bly dat julle van ons akkommodasie gehou het en ook die etes.

Vriendelike groete,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Carol D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol D

Comfortable, peaceful and friendly.

Could not access the farm stall. It was closed for coffee on the Monday.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Thank you for the wonderful review, Carol. I am truly sorry that you couldn't access the Farm Stall due to it being closed on Mondays. Hopefully next time.

Kindest regards,
Martinette and Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Dinki B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinki B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend en 100% aan te beveel.

Kuilfontein is die eerste oornag wat ek met gemak 100% in elke opsig gee. Dan gee hulle nog boonop die heerlikste maaltyd wat op 'n baie professionele manier aangebied word! Selfs ons hondjie is welkom en voel gemaklik!

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Liewe Dinki
Baie baie dankie vir die fanastiese terugvoering! Dit was n plesier om jul te kan akkommodeer.
Ons hoop om jul en Woef weer te sien.
Vriendelike groete,
Martinette en Shelton

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Elfrie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorblyplek wat ek enige tyd kan aanbeveel.

Gerieflik, goed geleë en maklik bereikbaar. Karoolamsete was onverbeterlik. Diens gul en behulpsaam. Dit was heerlik om daar te vertoef.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Liewe Elfrie,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit was n plesier om jul te kon akkommodeer en hoop om dit weer in die toekoms te kan doen.
Vriendelike groete

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Harry T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang, dankie!

Ons waardeer die gasvryheid en die goeie kos wat opgedis is. Ons sal weer kom.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoering ons waardeer dit geweldig baie.
Ons sien uit om jul weer in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Ella V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye en 'n heerlike, rustige atmosfeer.

'n Rustige atmosfeer en heerlik om te ontspan na 'n lang reis.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie die mooi terugvoering Ons waardeer dit opreg.
Hoop om jul weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Yolande V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek en gereed vir ons aankoms.

Kuilfontein is 'n wonderlike lafenis aan die aande van 'n lang dag op die pad. Alles was skoon en gereed vir ons aankoms. Die ontvangs was hartlik en baie welkom. Ons reis met ons 2 honde en hulle was met ewe openhartigheid ontvang. Spaar jouself gerus die ongesondheid van padkos, want die etes by Kuilfontein is hoogs aanbeveelbaar. Anna is 'n uitstekende kok, en beter kos kan 'n mens nie voor vra as wat hulle bedien nie. Kuilfontein is ideal geleë en baie hoogs aanbeveelbaar.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende terugvoering dit word baie waardeer.
Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Ann V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag. Gerieflik en naby aan hoofpad, maar stil.

Mooi skoon en netjies. Lekker warm bad. Net nie van die kussings gehou nie en daar was geen ophangkas vir klere wat ons wou ophang nie.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering dit word opreg waardeer.
Ons het aandag gegee aan die bogenoemde.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Ursula V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V
Saam met vriende

Ons het al verskeie oorslaapplekke tussen Johannesburg en Kaapstad gebruik en hierdie een was die beste.

Komplimente aan die sjef! Beste maaltyd by 'n halfpadstop ooit en teen goeie prys.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We have used a number of one night stops between JHB and Cape Town and this one rates tops.

Compliments to the chef! Best stop over meal ever at a good price.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Thank you for the kind review. We are happy that you enjoyed your stay.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Willem H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem H

Lekker rustig met my kaalvoete op die koel lowergroen gras met 'n lekker yskoue bier in my hand.

Algeheel 'n baie lekker ervaring en die perfekte middeweg tussen George en Centurion (amper tot op die km). Die ontvangs was baie vriendelik en warm. Ons kamer en badkamergeriewe baie ruim, skoon en gerieflik. Slegs twee opbouende kritiek: (1) ek voel dat ons nie waarde vir geld ontvang het t.o.v. die aandete nie. Ek het 'n heerlike plaas aandete met sagte skaapvleis, reis, aartappels en groente verwag (dit is my prentjie van lekker plaaskos in die Karoo). Ek dink die eienaar wou "te" fancy wees met die kos. As ek lang pad ry en oorslaap wil ek lekker eet, ontspan en lekker slaap. Ek gee nie regtig om oor fancy-gede nie. Vir aandete het ons twee skaap tjoppies saam met ander kosse gekry. Meeste kos was smaaklik maar die skaap tjoppies was taai, half gaar en ek dink ek sou beter kwaliteit skaapvleis by Toits in Centurion kon koop. Ek was nogal teleurgesteld in die aandete. Jammer ek brei so baie hieroor uit maar hopelik neem die eienaar dit ter harte sodat hulle net nog beter diens kan lewer. Ek is dalk die enigste persoon wat so voel. (2) ons bed se matras was baie hard. Nieteenstaande die bogenoemde sal ek graag weer daar oorslaap.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons is jammer om te hoor dat jul ontevrede was met jul aandete, soos u self noem is u dalk die enigste wat so voel. Ons is bekend vir ons etes en kry daagliks uitstekende terugvoering. Ons verkies om ons etes mooi voor te sit want ons die eienaars is gekwalifiseerde sjefs.
Vriendelike groete.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Gys O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gys O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang.

Eenheid was baie skoon en netjies en het veilig gevoel. As ons ooit weer in daardie rigting reis sal ons beslis weer daar wil oorbly.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Elann, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om jul weer te akkommodeer.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Antoinette L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Heerlike rusplek.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Thank you for the lovely review Antoinette.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Frik S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Baie vriendelik en gesellig.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie Frederik, ons is bly dat julle dit geniet het.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
John B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lucky to get such good accommodation.

The hosts were delightful, going out of their way to make us welcome. Good bed, plenty of hot water, clean, and the evening meal was great.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Thank you very much for the lovely review John. It was a pleasure accommodating you.
Take care.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Ernie J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig goeie lugging en fantastiese ete.

Sien sterre.

Willem N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en die verblyf was baie netjies, skoon en aangenaam.

Die ontvangs en diens was baie aangenaam en professioneel. Die kamer was baie netjies en skoon met genoeg ruimte. Die tafel met stoele was 'n bonus. Het die moerkoffie sowel as egte melk hoog op prys gestel.

Elmarie S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Enkelreisiger

Asemrowende belewenis.

Sien die sterre.

Hannes B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornag byna teenaan die N1.

Die verwelkoming, geriewe en veral die aandete sal ons altyd bybly.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall's terugvoer

Baie dankie Hannes Voorspoed vir 2016.

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall
Amanda H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Gesin met klein kinders

Very comfortable.

We stayed one night en route to the Western Cape, in the large farmhouse with our two small children. Dinner was served in our house (at our request), separate from the other guests, who ate in the main house dining room, it was just easier with two exhausted kids. We all, including the 6yr old and 2yr old, licked our plates clean. Although it was very hot, all the rooms were equipped with fans which ensured a solid night's rest. We enjoyed the stay so much that we stayed there on the way home too.

Vicky G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were made to feel so welcome!

Our room was lovely and clean, but what impacted me was dinner in the main house - as guests we gathered for pre-dinner drinks with the host and then enjoyed our home-cooked meal altogether. The food was outstanding, and the two ladies who prepared it and served it are an asset to the guest farm. Thank you for making our overnight stay such a pleasure!

Donald G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Gerieflike ligging en kamer.

Jan V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en die tuisgekookte aandete en ontbyt baie geniet.

Uitstekende oorblyplek. Jammer daar is geen hangkas in die kamer nie.

Francois R - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike etes

Baie lekker gebly met flink en vriendelike diens.

Angelique V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Besigheidsreis

Gemaklik en warm.

Vriendelike diens.

Gail M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such hospitality from a gracious hostess. We enjoyed our stay immensely.

Our rooms were beautifully furnished and so comfortable. We were made very welcome and it was entertaining to eat at the same table as the other guests at both dinner and breakfast. It is a real haven on the long trip from KZN.

Corrie F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ontvangs was nie baie professioneel nie en die eerste indruk was ook nie wat verwag word nie. Ons is egter aangenaam verras toe ons eers gevestig was. Die aandete en ontbyt was ook baie lekker.

Marthie V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelike diens en rustig.

Kuilfontein is werklik die oornag werd. Ons het na 'n smaaklike aandete heerlik geslaap en uitgerus opgestaan op hierdie rustige plaas. Sandra is 'n gasvrou duisend.

Annalie N - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie N
Gesin met klein kinders

Lekke oornagplek.

Ons het heerlik gebly!

Johan B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Gevoel of ons by ou vriende kuier.

Baie dankie vir al julle moeite en so ook vir julle vriendelikheid. Ons sal verseker weer by julle kom kuier.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kuilfonteinplaas, N1-Suid, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyOTQyZjVjLTQ1MzAtNDUyNy1iYzM5LWRmMmIyOWEzN2EyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 96 5 1 5 Kuilfontein Farm N1 South 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.292558557126 25.715721076865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!