Pick your preferred language

English

Afrikaans

+29
Gastehuis in Transgariep

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid word deur 'n familie besit en bestuur en die plaas is al in ons familie se besit sedert 1885. Ons bied uitstekende Vrystaatse gasvryheid en eersteklas diens.

Ons verblyf word aangebied in 3 smaakvol versierde dubbeleenhede met slaapplek vir 2 gaste en 3 gesinseenhede met slaapplek vir 5 mense elk. 'n Volledige Engelse ontbyt en 'n Karoolam-aandete is teen ekstra kostes beskikbaar. Maaltye word apart gehef en voor betaal en moet 2 dae voor die inklokdatum bespreek word.

Ons het ook 'n baie bekende plaasstalletjie waar ons die beste cappuccinos en heerlike tuisgebakte pasteie en koek bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gideon D
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging en 'n lekker plek om te oornag. Baie goeie ligging langs die N1-snelweg, en die Annex is 'n baie gerieflike, ruim en privaat eenheid ide...
Sien meer
Des 2025
Yvette D
Gesin met tieners
5.0
Clean and comfortable - an ideal stopover when traveling on the N1. A convenient stayover when traveling between the Cape and Gauteng. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Magda R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vooraf gereël vir aandete wat stylvol voorgesit is in ons eie eetkamer. Vriendelik ontvang en kamer pragtig ingerig met pragtige antieke hangk...
Sien meer
Nov 2025
Frankie D
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable, convenient overnight place to stay. Very comfortable, convenient overnight place to stay. We will definitely stay aga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Liana T
5.0
Welkom gevoel met die gedekte tafel. Baie dankie. Sien weer. Uitstekende oorslaapplek. Alles was perfek. Skoon en baie netjies.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Kuilfontein Guestfarm and Farmstall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kuilfontein Farm, N1 South, Springfontein, 9917, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyOTQyZjVjLTQ1MzAtNDUyNy1iYzM5LWRmMmIyOWEzN2EyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 Kuilfontein Farm N1 South 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.292558557126 25.715721076865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang