Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Lodge in Marlothpark

Kulungile

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 1661 Moddervis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kulungile is 'n vakansiehuis in die hartjie van Marloth Park, 'n unieke wildreservaat en vakansiedorp in Mpumalanga. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n stil ontsnapping uit die gewoel en gewerskaf.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, met slaapplek vir tot 8 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die 2 gastebadkamers is ook toegerus met storte. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel, Nescafé-koffiemasjien, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.

Die eiendom sluit 'n oordekte vermaaklikheidsarea en 'n oordekte patio met ruim gemaklike sitplek in. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe, 'n privaat plonspoel en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof

Ligging

  • 1661 Moddervis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1661 Moddervis Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a333d259b8bd76197165dd17cebe5689b34388e691c60aa86d522f3131d3f99bba757388594c1f21f501ae544c85d0cb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 1661 Moddervis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3429274 31.7615529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang