8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Fourie Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kumbaya is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorp Hermanus en dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende basis terwyl hulle dié omgewing verken.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die 3 ander slaapkamers het dubbelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is ook 'n toegeboude braaikamer met 'n ingeboude braai, yskassie en 'n etenstafel, en dit lei na 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is naby winkels en restaurante geleë en Fick-se-Poel-getypoel is net sowat 600 m ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Fourie Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Kumbaya het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Fourie Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang