Pick your preferred language

English

Afrikaans

+53
  • 68 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Thabo Mbeki Street, Polokwane, 0700, Limpopo Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kurumba Lodge in Polokwane is sentraal geleë naby die MediClinic, Peter Mokaba Stadion en die sentrale sakegebied.

Ons bied luukse verblyf in 28 en-suite slaapkamers, 2 presidensiële suites, 4 eksklusiewe suites en 1 wittebrood-suite. Elke kamer is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, en 'n haardroër. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Gratis toiletware, koffie- en teemaakgeriewe in elke eenheid.

Die lodge bied 'n ruim selfsorg-eenheid, wat omring word deur 'n pragtige tuin. Dit het privaat braai-area. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n afsonderlike, lugversorgde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n volledige badkamer. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplekke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Kurumba Lodge bied konferensiegeriewe en dien ook as 'n venue vir jaareindfunksies, klein troues en partytjies. Die Kurumba-konferensiekamer kan 50 afgevaardes akkommodeer, en Kudga kan 30 gaste akkommodeer. Dié 2 venues kan gesamentlik bespreek word om 80 gaste te akkommodeer.

Die restaurant op die perseel het sitplek vir 40 gaste. Daar is 'n kaggel vir daardie koue winterdae en 'n lugversorger vir die somermaande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant! Liezl, the owner, did everything possible to keep us happy. Friendly and helpful. I just think that anybody who wants to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Natasha M
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige oornag. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer oorslaap.
Okt 2024
Louise G
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en stil omgewing. Baie lekker gebly. Ons was 2 gaste, maar die kamer was reggemaak vir 1 gas.
Jul 2024
Ntwanano K
Saam met lewensmaat
4.6
It was okay. It should have been better if you had a bar fridge in the room. My neighbour played TV the whole night. At least if you ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Nita B
4.4
Ek het al in beter kamers gewoon by Kurumba. Daar is 'n reuk gewees in kamer - 32 wat my gepla het, want dit ruik soos water wat deur slaan op die mur...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 49 Thabo Mbeki Street, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Kurumba Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

49 Thabo Mbeki Street, Polokwane, 0700, Limpopo

Sien kaart
  • 68 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZjMwYTMyLWJkZjMtNDYwMC1hZTJlLTMzZmVmMDhkNGQzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 49 Thabo Mbeki Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90917332656 29.466252287366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang