Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kurumba Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kurumba Lodge in Polokwane is sentraal geleë naby die MediClinic, Peter Mokaba Stadion en die sentrale sakegebied.

Ons bied luukse verblyf in 28 en-suite slaapkamers, 2 presidensiële suites, 4 eksklusiewe suites en 1 wittebrood-suite. Elke kamer is ingerig met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, en 'n haardroër. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Gratis toiletware, koffie- en teemaakgeriewe in elke eenheid.

Die lodge bied 'n ruim selfsorg-eenheid, wat omring word deur 'n pragtige tuin. Dit het privaat braai-area. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n afsonderlike, lugversorgde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n volledige badkamer. Daar is 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplekke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Kurumba Lodge bied konferensiegeriewe en dien ook as 'n venue vir jaareindfunksies, klein troues en partytjies. Die Kurumba-konferensiekamer kan 50 afgevaardes akkommodeer, en Kudga kan 30 gaste akkommodeer. Dié 2 venues kan gesamentlik bespreek word om 80 gaste te akkommodeer.

Die restaurant op die perseel het sitplek vir 40 gaste. Daar is 'n kaggel vir daardie koue winterdae en 'n lugversorger vir die somermaande.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Kurumba Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Thabo Mbeki-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Kurumba Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZjMwYTMyLWJkZjMtNDYwMC1hZTJlLTMzZmVmMDhkNGQzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 49 Thabo Mbeki Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90917332656 29.466252287366