4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kusweg 42 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berguitsig vanaf die balkon. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks in die Strand, oorkant die pad van die gewilde swemstrand af.
Dit beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Daar is 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, strykyster en -plank, asook 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n TV en 'n eetarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis wat kan sluit.
Die woonstel se ligging bied toegang tot verskeie besienswaardighede en geriewe soos die Stellenbosch Wynroete, die mooi roete wat Gordonsbaai met Hermanus verbind, Somerset Mall, filmteaters, natuurreservate, voetslaanroetes, gholfbane en, natuurlik, pragtige strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 42 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Kusweg 42 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang