Kuta Beach
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 191 Perch Road, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Kuta Beach is 'n heerlike woonstel op die grondverdieping in Lawrence Rocks, Margate. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met panoramiese see-uitsigte. Hierdie woonstel is ideaal vir gesinne wat vakansieverblyf binne stapafstand van die strand af soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met stroomdienste en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei 'n onderdakstoep met sitplek.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 191 Perch Road, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 Perch Road, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang