+35
Lodge in Panoramaroete

Kwanyoni Lodge & Restaurant

  • Slaapplek vir 104 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kwanyoni Lodge is net 15 km buite Mbombela (Nelspruit) op die N4 by Alkmaar. Ideale verblyf vir reisigers, verteenwoordigers, kontrakteurs (wat 'n hele tydjie moet vertoef) en gesinne.

Ons bied slaapplek vir tot 135 gaste en in ons hotelkamers met 2 enkelbeddens, ons hotelkamers met koningingrootte-beddens en ons selfsorg-chalets met plek vir 4 tot 6 gaste. Elke hotelkamer is toegerus met 'n TV met DStv, 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en veranda. Elke selfsorg-chalet is toegerus met 'n TV met DStv, volledig toegeruste kombuis en braaiplek. Die kamers en chalets word daagliks skoongemaak en die restaurant op die perseel is daagliks oop vanaf 07:00 tot laat. Ons maak ook voorsiening vir funksies, troues en partytjies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Karin L
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, comfortable stay with great food. Friendly reception, good clean accommodation with lovely gardens. Our dinner was delicious, wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Petrus Jansen J
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf. Baie rustig, goed geleë en die restaurant het vriendelike personeel en goeie kos. Ons sal beslis weer kom kuier.
Jul 2025
Audrey E
5.0
Rustig en lekker! Ons het dit baie geniet - ongeag die koue weer!
Jul 2025
Paul D
Besigheidsreis
4.4
Was baie lekker. Baie lekker. Lekker kos by restaurant.
Apr 2026
Thabo M
Gesin met tieners
4.4
All was 5 , increase the pool size, WiFi the establishment will be a mini resort. Arrived around 21:00, security had keys for us. Safe ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Kwanyoni Lodge & Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

On the N4 towards Johannesburg, 15 km from Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 104 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MzMyZTE0LThiNWUtNDI1Yy1hNjc3LWRkYzk3NWNjMDY0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 40 5 1 4 On the N4 towards Johannesburg 15 km from Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.450366208119 30.823909789324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang