Kwela Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hole in the Wall, Umthombe District, Mquanduli, KuGqangushe, 5082, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kwela Cottage bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis, stapafstand vanaf die strand. Dis in die Hole in the Wall-kompleks net 10 km vanaf Koffiebaai in die Oos-Kaap.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is 'n solderkamer en het ook 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV en bied toegang tot 'n patio met buite-meubels.
Gaste het toegang tot privaat parkeerplek op die perseel en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, strandkroeg, speelgrond vir kinders en 'n speletjieskamer. Die kothuis is ideaal vir groepe of gesinne.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hole in the Wall, Umthombe District, Mquanduli, KuGqangushe, 5082, Oos-Kaap
- Gaste dink Kwela Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hole in the Wall, Umthombe District, Mquanduli, KuGqangushe, 5082, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang