Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koffiebaai akkommodasie
7 lekke plekke om te bly
Coffee Bay Lodge is ’n selfsorgvakansiehuis op ’n heuwel wat ’n uitsig oor die see en die klein kusdorp Koffiebaai bied. Hierdie huis beski...
Hole in the Wall Resort bied gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die ongerepte kuslyn van Koffiebaai, Suid-Afrika, te midde prentjiemooi na...
Cottages20 bied selfsorgverblyf in die middel van Koffiebaai aan die Wildekus. Die gastehuis is ideaal geleë en net 100 m van die beste bran...
The Hideout skuil tussen die bome langs die Bomvu-riviermonding. Die huisie is net 200 m se stap al langs die rivier tot by die strand en bi...
Hierdie privaat kothuis is in die Hole in the Wall-oord geleë. Die oord is 8 km vanaf Koffiebaai en word omring deur die pragtige ongerepte ...
Ocean View Hotel is op die strand in 'n baaitjie tussen die klowe en die Indiese Oseaan aan die Wildekus in Koffiebaai geleë. Gaste kan die...
Kwela Cottage bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis, stapafstand vanaf die strand. Dis in die Hole in the Wall-kompleks net 10 km vanaf Ko...
Raptors View is teen die kant van die heuwel, net langs die kuspad tussen Koffiebaai en Hole in the Wall. Die verblyf bied 'n rustige, afgel...
Seaview Cottage is 'n grasdakkothuis met 2 slaapkamers in die plattelandse Matokazini in Transkei, sowat 5 km van Koffiebaai af. Seaview Cot...
Freedom O' Clock Backpackers Retreat is in 'n klein Pondo-dorpie naby die Mdumbi-riviermonding aan die Hluleka-kant van die rivier in Mngcib...
Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat... Lees meer