+17
Gastehuis in Groenkol

L'anda Guest House and Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annalize U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Highly recommend. We had a great stay with my teenager. The hosts assisted us after arrival following check-in hours, with a smile and a helpful attitude. The rooms were clean and spacious, and the location worked well for the whole family. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnnie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Goed geleë, stil omgewing, puik verblyf! L'anda Gastehuis was puik! Alles wat ons nodig gehad het, was byderhand, netjies en skoon. Die eenheid was gerieflik toegerus, dit was besonder ruim en die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kan L'anda met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Dankie, dit was heerlik om jul te akkommodeer. Kom gerus weer.

Nicolene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ons het ons oornag verblyf baie geniet. Baie lekker gebly by L'anda Guest House. Baie netjies en ruim verblyf. Ons sal definitief hulle kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Dankie Nicolene. Dit was so lekker om jou te akkommodeer. Kom asb. weer.

Marie' S
1 nag
4.8
Jan 2026

Veilige tuiste vir enkel persone. Baie lekker gebly, skoon, veilig en Amanda is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Danlie Marie Kom gerus weer.

Adolf E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Fantasties en lekker. Baie lekker gebly, alles was 100%.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Certainly recommended. We thoroughly enjoyed our stay. The host went the extra mile to accommodate our every need. We enjoyed a good breakfast in a quiet, lovely garden. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Verwagtinge oortref. Netjies, ruim en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Ons het baie lekker daar gebly. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plekkie is netjies en skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het altyd veilig gevoel. En ek sal ander besoekers definitief na hulle verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé R
1 nag
4.6
Aug 2024

Heerlik en luuks. Heerlik gebly. Net jammer daar is nie ontbyt wat bedien word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adrienne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Ons bly altyd lekker hier, sentraal gelee, veilig, baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
L'anda Guest House and Self-catering
Baie lekker om jul te akkommodeer. Jul is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Zuid Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde50efc1073d46e0c5a45b605355cbf5bf4084b671a3bfae0462ead59c8f37ff290de2541fe7aea4dc01f7908ae1fa753acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 29 Zuid Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777691589702 29.468543267181

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang