La Ballito 606
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Ballito 606 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die sesde verdieping aan die binnelandse kant van Compensation Beach-weg. Dit is langs die Boulevard-winkelsentrum en oorkant Ballito se hoofstrand geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede halwe slaapkamer het 'n stapelbed. Let asb. dat hierdie slaapkamer oop is en slegs 'n halwe slaapkamer is. Dit is dus slegs geskik vir kinders of jong volwassenes. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n enkelplaatgasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstelgebou het 'n hysbak, 1 toegewese parkeerplek per woonstel, 'n gemeenskaplike braai-area, wassery, lieflike tuin en 'n groot swembad. Die veilige kompleks bied toegang met 'n afstandbeheer vir die hoofhek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Ballito 606 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jack Powell Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang