+33
Gastehuis in Bela-Bela

La Bella B+B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Carmen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig, gesellig, vriendelik, behulpsaam, gemaklik, netjies en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly. Lekker tuisgebakte beskuit elke oggend. Pragtige area en veilige parkering. Ons gasvrou was super vriendelik en behulpsaam. Een voorstel - belê dalk in 'n nuwe stel kussings. Vere of memory foam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Lekker plekkie vir 'n vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Just fantastic. The best B&B I have had in years, and I travel a lot. I can recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik, rustig, veilig. Wat 'n lieflike plekkie. Heerlik rustig geslaap en koel met lugreëling. Vriendelike ontvangs en so hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik en ontspannend. Absoluut fantasties. Ons het heerlik geslaap, die lugversorger in die hittige nag was wonderlik. Ons het die kombuis terdeë geniet en baie daarvan gebruik gemaak. Die ligging is perfek en die plekkie pragtig. Elri was 'n absolute ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesellig. Ons het baie lekker gebly saam vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloize H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gerieflik met vriendelike diens. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die kamers was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luchelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklik vir 'n vinnige reis. Lekker gebly, die kamers is in 'n kleiner huis op die perseel met 'n oop kombuis. Die mense is ook dierevriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

A good place to stay! We were there for a very short while. Arrived late, went out for dinner, slept and left early. Elri was very kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Oornag plekie vir my en my man. Vriendelik ontvang deur Elri - ten spyte van haar persoonlike omstandighede op die dag van ons aankoms. Skoon en netjies plek, sal beslis weer gebruikmaak van La Bella!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

75 Kretschmar Avenue, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65e288ae3deaa06d63ed2c57fdd069daef6b6c8d7a14c20134ca5c6f778267b4758bb1fb89a58d19c2f5924f77c572f8cd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 75 Kretschmar Avenue Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.876236309471 28.290663957596
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang