- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Kretschmar Avenue, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
La Bella B+B is 'n klein B&B in Bela-Bela, Limpopo. Ons bied puik verblyf vir sakelui, regeringsamptenare en enige ander gaste wat op soek is na silwerskoon, gerieflike, huislike oornagverblyf.
La Bella beteken "die mooie" in Italiaans. Alle mense is pragtig en verdien om in pragtige, vriendelike geriewe te oornag aan die einde van 'n lang werksdag of reis. Ons doelwit is om vriendelike, hartlike gasvryheid aan ons gaste te bied.
Elke eenheid het enkelbeddens, wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit. Skoon linne, handdoeke, en internettoegang word ook voorsien. Kamer 4 het 'n selfsorg-kombuisie, sy eie ingang, en 'n uitgang na die tuin.
Buite het gaste toegang tot 'n groot tuin en stoepe. 'n Heerlike plaasontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en dit word in die ontbytkamer of op die stoep bedien. Veilige parkeerplek is agter hekke met afstandbeheer beskikbaar.
La Bella is in 'n woonbuurt geleë, net sowat 1,5 km vanaf die Warmbaths Forever Resort.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 75 Kretschmar Avenue, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink La Bella B+B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Kretschmar Avenue, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang