+131
Selfsorg in Hillcrest Park

La Casa Nostra Villa Rose Garden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 56a Hilltop Road, Belverdere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

La Casa Nostra Villa Rose Garden is 'n pragtige gastekamer in 'n outentieke Italiaanse styl-villa in die Hillcrest-omgewing in KwaZulu-Natal. Die kamer vang die atmosfeer van Italië vas en word omring deur outentieke Italiaanse argitektuur en pragtige roostuine om elke hoek en draai.

Die gastekamer het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n wasbak en 'n stoel, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Die kamer lei na 'n klein stoep met 'n tafel en 2 stoele.

Gaste het toegang tot die roostuin en gazebo waar hulle lekker agteroor kan sit en oggend- of middagtee kan geniet. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.

Daar is verskeie restaurante en winkelsentrums in die omgewing. Die Italiaanse gasheer is op die perseel en sal met inligting en voorstelle help.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
A rosey bliss. Beautiful setting and made a lot of effort to make our 1 night there very special. Thank you so much for all the attenti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Marlize V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Was ongelooflik lekker. Sal graag wel wil voorstel dat hulle iets doen aan parkering.
Des 2025
Nomonde N
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. We thoroughly enjoyed our stay; the Italian style of the establishment was delightful, and the breakfast was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Lyn S
5.0
Highly recommend. Beautiful place. Felt like I was staying in Italy! Gorgeous rose garden, secure parking, comfortable room beautifully...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jenvey N
Besigheidsreis
5.0
A gem. The room that I had was perfect. It had everything available and was also cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 56a Hilltop Road, Belverdere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Casa Nostra Villa Rose Garden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

56a Hilltop Road, Belverdere, Hillcrest, 3650, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63110f74c471b1a914611145138be495a97213eeb6e5afd450a8c3b576874fa84ae79dadba3a817c545211c56fa1986a6427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 56a Hilltop Road Belverdere 3650 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.779189715502 30.781800126728

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang