La Chapelle
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Apartment
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- The Library
- Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas of partytjies nie.
Geen dagbesoekers nie.
Neem asseblief kennis dat die eiendom trappe insluit.
Voertuie hoër as 2,2 meter kan nie in die parkeerarea geakkommodeer word nie weens die skadunet.
Sleepwaens kan nie altyd in die parkeerarea geakkommodeer word nie weens kapasiteitsbeperkings.
CCTV-kameras is in werking op die eiendom vir veiligheids- en sekuriteitsdoeleindes.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Uitvlught Street, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang