Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Laricha C
Lang verblyf
5.0
Mrt 2020

Ons sal weer kom kuier. Dit was 'n verskriklike lekker eenheid met die mooiste see-uitsig van Gordonsbaai. Die eenheid was skoon en toegerus met als wat jy nodig het. Ons gaan beslis weer kom kuier. Goeie waarde vir geld. Dankie Brian en agent Hennie vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Pragtige uitsig, waarde vir geld. Pragtige, luukse verblyf met lieflike uitsig oor die see. Baie goed geleë met verskeie restaurante in loopafstand. Baie vriendelike en hulpvaardige diens vanaf agent. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cythia O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2018

Clean and comfortable place. The beach is a walk away. The place was clean. Every appliance is available. The host was véry friendly and accommodating. He needs to replace the carpets with tiles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
La Corniche
Cynthia, we thank you for your feedback. Based on your review, and feedback from other customers, we have now tiled La Corniche. I hope this will meet with your expectations, and look forward to welcoming you back.

Mmalepelle Joy Mantati M
Kort verblyf
4.4
Okt 2018

A great stay it was. Would definitely go there again. The place is quite safe and convenient as it's by the beach. The cleanliness and customer service was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

25 Beach Road, 4 La Corniche, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhKEKEsrxh4SUjvIsaSAbRXs6gKtbSXnBFLavyJWVHHLJxD8cnA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 25 Beach Road 4 La Corniche 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.156280289862 18.868022720117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang