+44
Selfsorg in Margate

La Crete Sands 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 26 Mrt 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 20h00 en 8h00.
Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
Alle uitstaande gelde moet buiteseisoen 2 weke voor aankoms, en tydens spitsseisoen 1 maand voor aankoms via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Die breekskade deposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand betaal word, afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum is.
Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is slegs op weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet asb. die eenheid skoonmaak en die skottelgoed was voor hulle vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
10 % AF
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
10 % AF
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
10 % AF
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b0f5e7625c962e179ea3e0c75061ae3597b9fb893f9120601be21fa7c8f97582a1c3c442a8ecbc7ea1b4502079d57d0a98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833798705161 30.396336317026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang