Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 1

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid
te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
- Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 20h00 en 8h00.
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Alle uitstaande gelde moet buiteseisoen 2 weke voor aankoms, en tydens spitsseisoen 1 maand voor aankoms via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Die breekskade deposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand betaal word, afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum is.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
- Skoonmaakdienste is slegs op weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Gaste moet asb. die eenheid skoonmaak en die skottelgoed was voor hulle vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R896
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R896
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ba194c56d6fae16c878985113c861b6fa4d0bb463b9c95272f7662f93e98d5e2149bcbac3316f55d81e6672b3254bd4ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R896 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833798705161 30.396336317026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem