+80
Selfsorg in Margate

La Crete Sands 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R650.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf met 8 trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
- Geen dagbesoekers of gaste van ander eenhede word toegelaat nie.
- Geen harde musiek, geraas of partytjies word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 20:00 tot 08:00.
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Alle uitstaande gelde moet buiteseisoen 2 weke voor aankoms, en tydens spitsseisoen 1 maand voor aankoms via kontant, EFT of bankdeposito's betaal word. Die breekskadedeposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand betaal word, afhangend van watter datum naaste aan gaste se vertrekdatum is.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Skoonmaakdienste is slegs op weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Gaste moet asb. die eenheid skoonmaak en die skottelgoed was voor hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2222 Uvongo Beach Road, Unit 3 La Crete Sands, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8b5a283d6ca78284ebb4e1c1ec9d5c8ab2b914e8812e5a67ac3620e7c4dbb70b17a35f191a1dd99e8b11017942f1326f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Unit 3 La Crete Sands 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.833755471663 30.396418514819
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang