+76

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitsonderlike verblyf en baie waarde vir geld. Hierdie was een uitsonderlike ervaring en die eienaars was baie vriendelik en het ons baie hartlik ontvang. Die fasiliteit het ons stoutste verwagtinge oortref. Baie gerieflike en luukse fasiliteit vir 'n baie billike prys. Julle sal ons definitief weer sien. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riani E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

La Ford is 10 uit 10. La Ford is 'n lieflike plek. Skoon, netjies met mooi dekor en alles wat mens nodig het vir 'n lekker kuier op pragtige plaas met die mooiste sonsondergang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Seker een van die lekkerste oornag plekke wat ek al ooit by oorgebly het. Wow, dit was een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Lückhoff L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Great! Rustigheid! Perfekte oornag rus met vriendelike en behulpsame gas. Beslis aan te beveel. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, comfortable, restful. A perfect and very comfortable and clean place for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté B
1 nag
5.0
Jan 2026

Fabulooslik lekker! Die verblyf was uit die boeke, met die vriendelikste ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf met wonderlike gasvryheid! Die gastehuis is geleë op ’n pragtige plaas en bied ’n rustige atmosfeer met mooi plantegroei en ’n uitsig oor die plaas. Al het ons baie laat aangekom, is ons hartlik deur die gasvrou verwelkom. Die eenheid was in uitstekende kondisie, gerieflik en van hoë gehalte, met lugversorging wat ons verblyf aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig, netjies, ongelooflik. Wat 'n ongelooflike plekkie! Ons het so lekker gebly, geswem in die dam, en die kinders het die kano baie geniet. La Ford sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanee V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie rustig en mooi. Baie skoon, netjies en gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chelhette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Langford, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0955b511a01feea3d3d80f01e23f63510bad3ceeceeaf6c54387aa9e770db80b7d14801a0101fef5436bebed7264e74e9728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 86 5 1 5 Langford Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.587699317621 24.152728601849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang