Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Karoo

La La Karoo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Etienne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfek, fantasties, uitsonderlik en skitterend "lekke". Ons het meer as net "lekke" gebly. La La Karoo moet absoluut jou eerste keuse wees om oor te slaap tussen waarvandaan jy reis na waarookal heen jy oppad is. Kudos vir Diane rakende hoe La La Karoo bestuur word op alle vlakke. Ons sê 'n groot baie dankie vir Ella wat so uit haar pad gegaan het om te sorg dat ons welkom voel en dat daar aan al ons behoeftes voorsien is. Diane, jy het 'n baie goed opgeleide verteenwoordiger van jou oorslaap fasiliteit. Ons sien baie uit na ons volgende besoek aan julle. Wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you so much for the beautiful review - we are so happy you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon. Ella says thank you for your kind message - this means so much to them. Diana Koster La La Karoo

Jan-Hendrik H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfek. Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you so much for taking the time to review your stay at La La Karoo. We are so happy to hear you enjoyed it - hope you visit again soon!

Gareth D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Friendly, clean, beautiful. Amazing place, super friendly owner and staff. I would 100% recommend staying here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you for your lovely review and for taking the trouble to let us know how your experience was. This means so much to us - thank you again, and we hope you return again soon. Diana

Richard H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Manjifiek. Very good, rustic, friendly and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you for your lovely review - we are so happy to hear you enjoyed La La Karoo. Our guest comments mean so much to us, so thank you for taking the time to let us know. Visit again soon. Diana

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker rustig. Baie netjiese verblyf. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you for your lovely review, we are so happy to hear you enjoyed it. Hope you visit again in the not too distant future. Diana

Karen O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beslis 'n gastehuis om te besoek! Ons het so lekker gebly. Gasvry, vriendelik en alles is so netjies en skoon! Beslis 'n gastehuis wat ons weer sal besoek! Baie, baie dankie, dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Dear Karen, Thank you so much for taking the time to review your recent stay at La La Karoo. We so appreciate your kind words and are very happy to hear you enjoyed it. It was wonderful to meet you, and we look forward to your next visit. Safe travels, Diana Koster La La Karoo

Theresa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies en perfekte ligging. Ons was vriendelik ontvang en die sakkie hout was 'n groot bederf. Eenheid was mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you so much for taking the time to review your stay at La La Karoo. Our guest comments are very important to us. We are so happy to hear you enjoyed it. We hope you visit again soon. Diana Koster La La Karoo

Frans J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Perfekte Karoo ervaring. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Thank you so much for taking the time to review your stay at La La Karoo. It was a pleasure to have you stay, and we are so happy to hear you enjoyed it. Visit again soon. La La Karoo

Laurentia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige plaasatmosfeer en goed geleë om te rus as reis van Johannesburg na Kaap. Ja, swembad in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Dear Laurentia, Thank you so much for taking the time to review your stay at La La Karoo. We are so happy to hear you enjoyed it. Hope you visit again soon. Diana La La Karoo

Johannes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige Karoo plaas. Rustige omgewing en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diana
La La Karoo
Dear Tiaan, Thank you so much for taking the time to review your stay at La La Karoo. Our guest comments mean so much to us. We hope you visit again soon. Diana Koster La La Karoo

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 746

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Courlandskloof Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad8c4c8212019fd6f322870480d6a5bb623d69184e625e611e6746ec12a64bd31ea42111068aad086545321aa3fd34dfb12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N1 Courlandskloof Farm 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.082884502372 22.948137666844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang